Welkom by my blog!!

4 11 2008

116588wfdv34o6b71





My song vir die week!!!!

5 01 2010




4 01 2010

Nog ‘n jaar nog nuwe dinge!! Ek gaan probeer om hierdie jaar bietjie meer te blog… dis een van my voornemens 🙂 Hoop julle het almal ‘n wonderlike 2010!!!!





The Climb

25 10 2009

Die song het om een of ander rede net vir my baie betekenis!!! As ek mismoedig voel luister ek dit net om te veet daar is altyd ‘n uitweg!!

Geniet dit 🙂

Liefdetjies
xxxx





The Climb – Miley Cyrus

25 10 2009


I can almost see it
That dream I’m dreaming but
There’s a voice inside my head sayin,
You’ll never reach it,
Every step I’m taking,
Every move I make feels
Lost with no direction
My faith is shaking but I
Got to keep trying
Got to keep my head held high

There’s always going to be another mountain
I’m always going to want to make it move
Always going to be an uphill battle,
Sometimes you going to have to lose,
Ain’t about how fast I get there,
Ain’t about what?s waiting on the other side
It’s the climb

The struggles I’m facing,
The chances I’m taking
Sometimes they knock me down but
No I’m not breaking
I may not know it
But these are the moments that
I’m going to remember most yeah
Just got to keep going
And I,
I got to be strong
Just keep pushing on, cause

There’s always going to be another mountain
I’m always going to want to make it move
Always going to be an uphill battle,
Sometimes I’m going to have to lose,
Ain’t about how fast I get there,
Ain’t about what’s waiting on the other side
It’s the climb

There’s always going to be another mountain
I’m always going to want to make it move
Always going to be an uphill battle,
Sometimes you going to have to lose,
Ain’t about how fast I get there,
Ain’t about what’s waiting on the other side
It’s the climb

Keep on moving
Keep climbing
Keep the faith baby
It’s all about
It’s all about
The climb
Keep the faith
Keep your faith





Ietsie oor ons girls….

25 10 2009

girlsheart





Aan al my vriendinne … met Liefde

28 04 2009

image001111111
Vandag gaan ek als wat ek te veel van het met my maaitjies deel.

Hier’s my lysie, pick jou geskenk:

Selluliet, vet, pap pensvel, skuld, worries,

hang boobs, breë boude en vet flabby arms.

Hoop jy kon ietsie kry waarvan jy hou!!!

Moenie skaam wees nie, vat genoeg!!!





Friends!!

28 04 2009

2111061nvjx2gj9do1
Our friends are like angels,
Who brighten our days.
In all kinds of wonderful,
Magical ways.

Their thoughtfulness comes,
As a gift from above.
And we feel we’re surrounded,
By warm, caring love.

Like upside-down rainbows,
Their smiles bring the sun.
And they fill ho-hum moments,
With laughter and fun.

Friends are like angels,
Without any wings.
Blessing our lives,
With the most precious things.





Ons Vakansie … Deel 4

31 03 2009

30 Maart 2009
Ai ai Maandagoggend en raai wat? Ek hoef nie te gaan werk nie!!!! Ons pak ons ou bakkie om die langpad aftesit Port Nolloth toe!! Wat ‘n vervelige pad *sug* ons bypass Steinkopf en ry deur die pas dis darem iets om te sien na die lang eentonige pad!!! Ons kom toe darem uiteindelik op Port Nolloth aan hel maar die dorp stink tsk! Ons gaan bespreek plek op McDougalls Bay vir die aand !! Ons kamp op die strand die kindes enjoy dit 2 much!! Ons besluit toe aangesien dit so vroeg is ry ons gou deur Alexanderbaai toe !! Vol bravade gaan ons nou kyk hoe die oranje rivier in die see mond net voor Namibie! Soos ek al gese het ek HAAT stap, stap ek toe maar saam oor die strand en duine!! Na amper ‘n uur se stap sien ons dat ons nooit die mond gaan kry nie en draai toe om (Dankie tog!!) Julle mense al het ek my man hoe lief die oomblik hy verplaas word na Alexanderbaai skei ek hom ek sweer daar is net mooi niks!!! Ons ry toe terug McDougalls Bay toe vir die aand, braai ‘n vleisie op strand en sit en wyn drink!! Te rustig!! Mensig maar het ons koud gekry??? Ek en Jaco is naderhand saam op die enkelbed matras – ons oorleef darem die aand!!!





Ons Vakansie … Deel 3

31 03 2009

28 Maart 2009
Ai om op ‘n Sondagoggend te ry is altyd vir my erg… dis dan my lui wees dag tsk!!! Wel voor nege is ons al oppad na die Augrabies Watervalle!! Ons ry deur Keimos (flippen groter as Marble Hall) en dan deur Kakamas (Pampoen wat wil jy op Kakamas doen daar is dan NIKS!!!) Die Augrabies is mooi maar ek het mooier verwag – kyk ek HAAT stap so manlief moet waardeer ek daai helse end gestap het!! Van Augrabies vertrek ons na Springbok!!! O ja ek julle gese Pofadder le nog tussen in maar ons is te vinnig daar verby om notisie te neem lol!
En daar verloor ek my hart op Springbok!! Dis die mooiste dorpie nog so ver!! Ons is ingeboek om kamp opteslaan maar hallo 4 uur die middag kamp opslaan in Springbok oh come on!! Die bestuurder vra ons R1190 vir 2 kamers ek dog my hart slaan om … ek kyk toe met my groot bruin oge vir hom en se :’Dan moet ek maar in die hitte seker tent opslaan *sug* waar is die naaste boom?’ Lmga hy moes my seker baie jammer gekry het want hy gee toe altwee die kamers vir my vir R432!!! 😛 Ons gaan koop toe maar Kentucky en gaan slaap vroeg…





Ons Vakansie … Deel 2

31 03 2009

28 Maart 2009
Dis vroeg Saterdagoggend en seuntjie snak nog na asem ons laai die spul in die kar om ‘n pompie en medisyne vir boetman te kry!!! Terug by die chalet maak ons hom rustig en gemaklik en ek en Jaco slaat soos 2 osse op die bed neer om ons verlore slaap inte haal !! Pampoen hulle arriveer so 7 uur vir ‘n braai en na te veel eet en kuier word dit ‘n heerlike aand!! Dankie aan Pampoen en haar wederhelf (Jaco) dat julle ons tydjie in Upington so lekker gemaak het HUGS!! Ons gaan slaap toe maar…. (O ja Boeta is baie beter na die medisyne)
En Pampoen volgende keer vat ons wyn en tubes en ons vaar die Oranje rivier af 😛