Thasia
Baie dankie vir die uitnodiging, ek gaan nou begin spaar om seker te maak ons kan daar uitkom. Ek is seker dit sal vir my laaitie ‘n belewenis wees.
Nou is ek vrek nuuskierig. Ry gereeld Marble Hall toe vir “parte” en ook daardeur om vir skoonsus in Groblersdal te kuier. Self boer ons op die vlakte tussen Naboom en Roedtan.
Ai, dit lyk so rustig…. Nee kyk plan sal ons moet maak!~
Zee jy is meer as welkom om te kom kuier!!
uhm……. te ryk vir my!!!
Pampoen….te ryk vir jou? verstaan nie ‘n plaas kan mos nie ryk wees nie?
Tsk jy begin alweer!!
ek like ek like baie lol, een van die daggies gaan ons daar kuier
Ja beloftes, beloftes! :-*
Nou wat nou van my??????
dit hang af Elsa, Wies Jy ?
lol
tsk Jeannie dit is parkes – Jy is ook welkom parkes!!
ag, ek sal maar liewer stil bly…… ek maar common op ‘n plaas met ‘n rietdak huis wat lek as dit reen of dou.
ja ja pampoen as lieg ‘n spikkel was, was jy lankal al ‘n tarentaal!! LOL :-*
Thasia
Baie dankie vir die uitnodiging, ek gaan nou begin spaar om seker te maak ons kan daar uitkom. Ek is seker dit sal vir my laaitie ‘n belewenis wees.
Ai Jeannie hoe nou???
Wow! Dis pragtig! ‘n Toevlugsoord vir moee stadsjapies!!
Amazing!!
Stunning wat julle met daardie stuk aarde reggekry het!
Baie geluk!!
Ek HOOR dis ‘n great plek!
Lovies
Adeliza
hee ik wil je infomatiek maar dat lukt wel maar ons foto is kwijt
Nou is ek vrek nuuskierig. Ry gereeld Marble Hall toe vir “parte” en ook daardeur om vir skoonsus in Groblersdal te kuier. Self boer ons op die vlakte tussen Naboom en Roedtan.
Waar lê Serengeti??