nou waar is jou man?
ek los spesiaal al my werk om jou man te beloer, hy dan al aantrekkingskrag tot hierdie blog….. ai nee man
Lyk my jy is blind hy staan dan langs my! -*
Thasia watter een is jy ????
Ek is die een wat elke keer die wit hemp aan het!!
Pragtige foto’s!!! Jou smile laat my aan Drew Barrymore (spelling) dink….
o dankie Pikkelik!!
thasia, julle is nogal klomp mooi mense in jou family.
baie nice pictures vriendin.
nogal??? tsk lol
Hi Thasia, nou weet ek tog ook hoe lyk die mens agter die mens! Daai plaas van julle lyk na ‘n stukkie Hemel!
Lol ok Nandi!! hoop nie jy was te erg teleurgesteld nie
Dankie vir die kompliment oor die plaas!
Hi Thasia
Nou hoekom sal ek teleurgesteld wees? God het elke mens op aarde uniek geskape. Almal na Sy Beeld!! Kry jou net nie by ons chat nie. As ek daar is, is jy seker besig.
Fill in your details below or click an icon to log in:
You are commenting using your WordPress.com account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Twitter account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Facebook account. ( Log Out / Change )
Connecting to %s
Notify me of follow-up comments via email.
Get every new post delivered to your Inbox.