Om iets oor jouself te skryf is nou nie my idee van pret nie maar nou ja laat ek probeer! Ek kom uit ‘n groot gesin ons is 6 dogters waarvan ek die die 5de ene is!! Ek het in Marikana naby Rustenburg op ‘n plaas groot geword en het in 1993 matriek geskryf aan die Hoerskool Rustenburg! Ons het in 1993 na Marble Hall verhuis waar ons met ‘n begrafnis en grafsteen besigheid begin het!! Ek is in 1997 met Jaco getroud en ons het 3 kinders, Anrich, Eloiise en Heinrich!!
Ek is nie ‘n baie moelike mens nie ( ek dink nie so nie) lol en is mal oor mense, gesels en kuier!! Ek het ‘n broetjie dood aan iemand wat skynheilig is en mense wat nie op tyd is nie!! My motto vir die lewe is : whatever will be ! lewe elke dag asof dit jou laaste is! Ek stres nie gou nie ek dink die lewe is ‘n moerse jol miskien sal ek dalk nog eendag agter kom dit is nie maar vir nou verkies ek dit so!!
Nou ja ek is mal oor pienk en ek skreeu vir die SHARKS!! Ek hou van dans en ek is mal oor my shooters en party!
Nou ja wat meer kan ek skryf … as jy nog iets wil weet vra maar
Liefdetjies
xxxx
Sharks
a. Persoonlikheid
Jy is ‘n undercover moffie al het jy ‘n vrou en tien kinders. Jou vrou is
heel moontlik ook queer of alternatiewelik ‘n “sex change”. Jy dra Raybans
en fokken lelike klere. Jy het vasgesteek by Bob Marley en rook steeds boom
saam met jou oupa.
b. Gunsteling voertuig
Onder die dekmantel van “karre is wêreldsgoed” ry jy alles wat kak is omdat
jy niks beter kan bekostig nie.
c. Gunsteling Dop
Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy basies
gefok!
daar het ek nog iets by gelas hehehehe
Danke Jeannie’kie jy ‘n maaikie duisend
I love u!!
Love You 2
hehe……….
gooi ‘n tequila op thasia……
cheers
So bly ek het jou raak gelees! Sal gereeld hier kom inloer!
Dankie Tersia en welkom!!
Hey Thasia,
Wou net kom inloer en se
Jou blog is cool girl!!!!
Keep it up!
ola Thasiatjie
Ek dink jy is fabulous, bly nes jy is vriendin !!
En ek like jou blog
En ja same here, SHARKS RULE !!!!!
Die dirnk ai jai jai, ek se maar niks van my gewoontes nie, ek het dit nou al reg gekry om af te skaal lol, maar ‘n party mis ek nie lol
Hugs
N
Thanks spytjie
Vanwaar gehasie?
Fascinating article. Thank you for posting
Hi daar
Ek wil graag n grafsteen besigheid begin, ek bly in Alberton, enige raad van hoe om te begin sal wonderlik wees
Baie dankie
Sandra