
Vandag gaan ek als wat ek te veel van het met my maaitjies deel.
Hier’s my lysie, pick jou geskenk:
Selluliet, vet, pap pensvel, skuld, worries,
hang boobs, breë boude en vet flabby arms.
Hoop jy kon ietsie kry waarvan jy hou!!!
Moenie skaam wees nie, vat genoeg!!!
Thasia, neeee ek wil nie nog van daai hê nie!! Is daar nie liewers iets anders nie?
Tjoklits of so iets!!
Liefdetjies
Hallo Thasia, jy is skaars!!
Dankie maar nee dankie vir die geskenkies.
Thasia, gelukkige moedersdag môre!
Thasia lewe jy nog girl!!
Thasia waar is jy!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!