Spr. 27:17 – Yster slyp yster , Vriende vorm mekaar…
Emerson het gese dat ‘n mens eers ‘n vriend moet wees voordat jy ‘n vriend kan he…
Daar is min dinge in die lewe so lekker om ‘n tyd saam met ‘n vriend deur te bring! Iemand wat van dieselfde goed as jy (of nie) hou nie, iemand met wie jy alles kan deel! Sonder ‘n spesiale vriend met wie jy jou vreugdes kan deel is jy beslis armer! Vriende kan ook teleurstel (ook maar mens) maar ten spyte daarvan moet jy haar kan vergewe!
Ek het nie baie hegte vriendinne nie (nie regte tyd vir die girlie ding nie) maar daar is ‘n paar spesiale mense in my lewe:
My ma: Sy is my idol en rots – I love you mum!
Elzabe : My ousus – die een met wie ek diep dinge kan praat!
Ellie : My kuier sus – ons sien mekaar min maar as ons kuier dan kuier ons!
Pricille : My stil sus – met haar kan jy oor jou hartseer sake praat!
Margolette : My baklei sus – eish ons kan vassit but I love her!
Stefanie : My vriendin sus – die een met wie ek alles deel en Party!!
Dan my ander 2 spesiale maaikies : Pampoen en Jeannie – dankie vir al die lag, chat en ‘skinner’ elke dag – julle is al so deel van my – sonder julle sal my dag maar saai wees! Ek wens vir die dag dat ek julle kan ontmoet!! I love you girls!!
Al my ander chat maaikies – Warrie jy ook – lol – dankie vir julle ook – I love you all!
Phil Bosmans het gese: ‘Jy kan alles deurstaan en oorleef as daar net ‘n vriend langs jou is wat al kan hy niks anders doen nie as om ‘n woord te se of hand uit te steek nie’
Liefdetjies
xxx
Thasia’kie
Thanks Vriendin Jy Is Ook Extra Special Vir My….
Dit is nogal vreemd maar sonder jou chat en soms skinder elke dag sal die lewe maar boring wees !!!
Ek kan nie wag tot ons ontmoet irl nie want dan suster gaan ons PARTY !!!! Hou solank die tequila’s en jaggieboms reg…
Ek koop die kos lol
(((((thasia)))))
Dis reg Jeannie’kie wag vir jou!!
Liefdetjies
((((Maaikie))))
Ag jongie, hoe laat kry jy mens nou traantjies in die ogies….
Thanks vir die mooi boodskappie. Goeie vriende is maar skaars en al het ons nog nie ontmoet nie, voel dit asof ek jou al jare ken.
Skinder? huh? Nooit, nie ons nie!!! Anywayz moet gou hardloop, gou kyk wat pvt jy my al weer van Jeannie…. lol
Lekker dag
Luv ya lots & lots like jellytots!!!
Privaat julle 2tjies mekaar oor MY !!!!!
Shoe ek voel extra special nou weer…
Luv’s julle 2tjies baie…
Keep On Smiling.
tsk
Meeste vriende voel f*ol
Weet f*ol,
Gee f*ol,
Verstaan f*ol
Maar die vet weet sonder julle is ek f*ol!
Liefdetjies
xxx
OakTree, TSK jouself ou boom
Sonder jou is ons ook fok*l Thasia’kie
Ag Jeannie ons ken hom mos maar so – tsk
lol
shee my sheld of eks nie julle vrind nie tsk!
fabuloso ssatesia mi mebriba te rento guerr ivissata. traricos te rereencia ncespel nos arios o duspespa cidires movenverm bien.